2025 Interdistrik-krieketproewe

Agt van ons seuns het aan die Interdistrik-krieketproewe op 5 en 6 September te Prieska deelgeneem teen streke soos JTG, ZFM en Frances Baard.
Adriano de Carvalho en Senzo Fillies is opgeneem in die Plattelandspan vir o.16 en sal aan die finale proewe in Kimberley deelneem van 4 tot 6 Oktober 2025.