Een van ons Graad 8-leerders Laythime Jarvis het die 0.13-Noord-Kaap krieketspan in Desember verteenwoordig.
Die toernooi het plaasgevind vanaf 30 Novemeber tot 3 Desember 2024 te Bloemfontein.
Ons is trots op die leerder.