2025 Northern Cape Heat

HSDA krieket🏏
Baie geluk aan Mnr Meyer, wat as spanbestuurder vir die o.16 Northern Cape Heat-span dien tydens die CSA Nasionale Week, wat van 9–14 Desember in Paarl plaasvind.
Ons wil ook vir Adriano de Carvalho en Senzo Fillies van harte gelukwens met hul insluiting in die o.17 Northern Cape Heat Platteland-weekspan, wat van 5–9 Desember in Nelspruit aangebied word.
Sterkte aan al drie – ons is trots op julle en weet julle sal ons provinsie met eer verteenwoordig!
Vlieg hoog, Arende! 🦅
