DIAMANT PROEWE NETBAL

Op Saterdag, 26 April het nege van HSDA se spelers aan die Diamante Noord-Kaap Netbalproewe in Prieska deelgeneem.
Drie spelers is in die onderskeie spanne vir die “All Ages”-toernooi opgeneem.
Baie geluk aan: Lubulele Hlomela (o.14), Ndimphuvuyo Wonga (o.15) en Taylor van Tonder (o.16)