2025 Griekwaland-Wes platteland proewe





HSDA RUGBY DOEN GOED TYDENS GRIEKWALAND - WES PLATTELAND PROEWE

21 van HSDA se rugbyspelers het die afgelope naweek vir Pixley aan die Griekwaland -wes platteland rugby proewe deelgeneem te Upington.

Almal het hul harte uitgespeel.

Die volgende het hul merk gemaak en dring deur na die finale rondte proewe die 25ste en 26ste April te Kimberley:



O.15: Saeed Mukhadir, Mvive Sam, Lathim Jarvis



O.16: Cohlen Isaacs, Joshua Sequira, Sergio Louw, Olongako Sonkwala



O.18: Adian Maclean, Duran Makoni, Avuswa Diamond



O.19: Lolwethu Hila