2025 Iqhawe-week





Iqhawe-week 2025

Vier van Hoërskool De Aar se jong Arende het hulle staal gaan wys tydens die Iqhawe-week 2025.

Die span het vierde in die toernooi geëindig en twee van hul drie wedstryde gewen.

Miviwe Sam is aangewys as Man of the Match in die wedstryd teen Vrystaat — ’n puik prestasie!



Dihan du Toit, Saeed Mukhadier, Laythim Jarvis, Mviwe Sam