Noord-Kaap Tennis
HSDA TENNIS (NOORD-KAAP TEEN NOORD-WES)
Op Saterdag, 23 Junie 2022 het drie van HSDA se tennisspelers onderskeidelik die 0.14- en 0.19-Noord-Kaap tennisspanne op Kimberley tennisbane teen Noord-Wes verteenwoordig.
Karia Erasmus en J.P van der Westhuizen was deel van die 0.14-span wat Noord-Wes 21-4 geklop het.
Vicky Coetzee was deel van die 0.19-span wat ook uithaler tennis gespeel het.
Baie geluk aan hierdie spelers met hul besondere prestasie.

Vicky Coetzee - 0.19 NK Tennis span

Karia Erasmus - regs 0.14 NK tennis span wat Noord-Wes 21-4 geklop het.

JP vd Westhuizen - regs 0.14 NK tennis span wat Noord-Wes 21-4 geklop het.