Driehoekige-tennistoernooi



HSDA behaal oorwinning by Driehoekige-tennistoernooi

HSDA het op 18 Oktober 2025 aan die Driehoekige-tennistoernooi in Middelburg deelgeneem.

Die span het teen Hoërskool Middelburg en Hoërskool Union kragte gemeet en as algehele kampioene geëindig met ’n uitstekende totaal van 110 punte.