Novels Classic-tennistoernooi
Handré Fourie, ’n graad 8-leerder van HSDA, het die afgelope naweek aan die jaarlikse Novels Classic-tennistoernooi in De Aar deelgeneem.
Hy het uitstekend gevaar en die seuns o.14-afdeling gewen. Baie geluk, Handré!