2022 Northern Cape School Cycling



Elizca Bester, Graad 11 leerder van Hoërskool De Aar het die afgelope naweek aan die tweede Northern Cape Schools Cycling deelgeneem.

Sy het die 0.17/18 Dames afdeling gewen en dra die Leaders Jersey vir die Senior dames.

Sy staan tans op dertig punte, waar sy vyf en vyftig punte moet hê om vir die Noord-Kaap span gekies te word en by die Nationals te verteenwoordig.

HSDA is baie trots op jou Elizca! Welgedaan.





Elizca Bester, graad 11 leerder van HSDA het verlede Saterdag aan die eerste “Northern Cape School Cycling”,

deelgeneem en sy verwerf eerste plek in die 0.17/18 dames afdeling staan tans op 15 punte,

waar sy na die vierde wedren 60 punte moet hê om aanvaar te word vir die NK span wat aan die “Nationals” gaan deelneem.



Elizca Bester neem aan die derde “Northern Cape Schools Cycling” deel en wen die 0.17/18 Junior Vroue afdeling.

Sy word ook gekies om die Noord-Kaapspan te Tzaneen, die 17de September te gaan verteenwoordig.