2019 GWK Farmers Cup





GWK FARMERS CUP GHOLFTOERNOOI DE AAR

Op Saterdag 24 Augustus het GWK ʼn “Farmers cup” Golfdag by die buiteklub aangebied. HSDA was GWK behulpsaam met hierdie golfdag en het ook heerlike worsbroodjies vir middagete verkoop.

Na afloop van die aankondiging van die pryswenners het almal ʼn heerlike biefstuk ete met bykosse geniet.

Hierdie was die tweede suksesvolle GWK “Farmers Cup” Golfdag wat in De Aar aangebied is.

Die wenners was as volg:

GWK FARMERS CUP DE AAR – UITSLAE:

1ste Luke Kock (GWK Lid) 39 punte

2de Bill Marias 36 punte

3de Hannes van Zyl 36 punte

4de Leikes Sieberhagen (GWK Lid) 35 punte

5de Stoffel Vermeulen (GWK Lid) 35 punte

6de Cecil Wiley (GWK Lid) 35 punte

7de Andies Pienaar (GWK Lid) 35 punte

8ste Piet Bergh (GWK Lid) 35 punte

9de Santa Swenson 34 punte

10de Adriaan Bergh (GWK Lid) 33 punte