2021 Gholf





Interprovinsiale Golftoernooi by Kimberly Golfklub

André Theron het aan die 0.19 Interprovinsiale toernooi deelgeneem wat van 18 tot 22 Desember 2021 by Kimberley Golfklub gehou is.

Die Noord-Kaap span het tweede in die B-afdeling geeindig en met een punt die promosie na die A-afdeling misgeloop.

André het 6 enkelspelwedstryde gespeel waarvan hy 5 gewen en 1 verloor het.

Hy het ook 6 spanwedstryde gespeel waarvan hy 3 gewen, 2 halveer en 1 verloor het.

Hy eindig 4de uit die 58 spelers in die B-Afdeling onder die Most Valueable player afdeling.





img40