2021 Gholf





Junior Golftoernooi op Lime Acres

André Theron Graad 11 leerder van HSDA het die afgelope naweek sy eerste Junior Golftoernooi op Lime Acres gewen.

Met tellings van 75, 71, en 77 eindig hy eerste.

Hy het ook die 0.17 afdeling en beste netto telling (209) afdeling vir die toernooi gewen.

HSDA is trots op die leerder.