2021 Gholf





NK Junior Gholftoernooi in Prieska

Verlede naweek het André Theron leerder van HSDA aan die NK Junior Gholftoernooi in Prieska deelgeneem.

Altesaam 26 kinders het gespeel. André het met tellings van 78, 79 en 77 ʼn algehele derde plek behaal.

Hy eindig ook tweede in die onder 17 afdeling.

Welgedaan!