2021 Gholf





NK Ope Gholftoernooi

André Theron het die naweek van die 19de en 20ste Februarie aan die NK Ope Gholftoernooi in Kimberley deelgeneem.

Die kampioenskappe was gespeel oor 54 putjies met ʼn totaal van 88 spelers wat ingeskryf het.

André het met rondtes van 84, 84 en 76 (Netto telling 226) 3de geëindig uit die 18 kinders wat aan die toernooi deelgeneem het.