2022 Gholf





GWK Farmers cup golfdag

Die afgelope naweek het die GWK Farmers cup golfdag, moontlik gemaak deur Kÿto by die Buiteklub plaasgevind.

Dit was ’n baie suksesvolle dag en Mnr. Adriaan Bergh was die algehele wenner van die dag.



Madri Scheepers GWK, Adriaan Bergh(wenner – Farmers cup De Aar) en Cobus van der Merwe (Kÿto)