2022 Gholf





Junior Golf ope in Kathu



André Theron het die afgelope naweek tweede in die Noord-Kaap Junior Golf Ope in Kathu geëindig.

Hy word gekies vir die Noord-Kaap IPT- span wat Desember in Nelspruit gaan speel.