2022 Gholf





Junior Golf Prieska

André Theron het die afgelope naweek sy tweede Junior Golf toernooi op Prieska gewen.

Met tellings van 80,71 en 77 het André eerste van die 22 kinders wat deelgeneem het, geeindig.

Hy wen ook die 0.19 afdeling.

Hierdie was die eerste van vier Junior toernooie wat hy in 2022 gaan speel.

Baie geluk!