2022 Gholf





Van Druten Ope

Die afgelope naweek het André Theron aan die Van Druten Ope deelgeneem.

Die toernooi is by die Sishen Gholfklub gehou.

Daar was 97 spelers waarvan André 9de geeindig het met tellings van 74, 79 en 69.