HSDA Kleure-atletiek
HSDA Kleure-atletiek Bekerwenners
Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens ons skool se kleure-atletiek in Oktober aangewys is as die toppresteerders van die dag.
Beste dogters 0/14 baanatleet: Karia Erasmus, beste dogters 0/14 veldatleet: Anri du Preez.
Die 4 beste seuns 0/14 baanatleet: Marnu Deyzel en Duran Makoni en die beste seuns 0/14 veldatleet is Marnu Deyzel.
Beste dogters 0/15 baanatleet: Elrisa Truter, beste dogters 0/15 veldatleet: Chloe Jonker.
Die beste seuns 0/15 baanatleet: Bernardo Isaacs.
Beste dogters 0/16 baan- en veldatleet: Antoné Menne en beste seuns 0/16 veldatleet: Asekho Mmele.
Beste dogters 0/17 baan- en veldatleet: Karla Dumas en beste seuns 0/17 baanatleet:Ethan Afrika.
Beste dogters 0/19 baanatleet: Maxwenique Jooste, beste dogters 0/19 veldatleet: Shanique Williams.
Die beste seuns 0/19 baanatleet: Thandile Allie en beste seuns 0/19 veldatleet: Qhawe Makalima.
Beste 100m atleet: Thandile Allie
Junior Victor Lodorum: Marnu Deyzel, Junior Vixtrix Lodorum: Anri du Preez,
Senior Victor Lodorum: Ethan Afrika en Senior Vixtrix Lodorum: Antoné Menne .
Voor: Duran Makoni, Karla Dumas, Shanique Williams, Maxenique Jooste
Middel: Antoné Menne Senior Vixtrix Lodorum , Elrisa Truter, Chloë Jonker, Karia Erasmus, Anri du Preez Junior Vixtrix Lodorum
Agter: Bernardo Isaacs, Asekho Mmele, Qhawe Makalima, Thandile Allie, Marnu Deyzel Junior Victor Lodorum:, Ethan Afrika Senior Victor Lodorum: