HSDA Kleure-atletiek





HSDA Kleure-atletiek Bekerwenners

Op 25 Oktober 2022 het die kleure-atletiek met die rasieleiers wat ons almal vermaak het met hul optogte, afgeskop.

Die onnies het ook die atlete uitgedaag in die 100m wedloop en natuurlik gewen.

Die dag was ʼn groot sukses, met die Blou span as wenners.

Die volgende atlete was as die top atlete van die dag aangewys:

Beste dogters 0.14 baanatleet: Zureena Besuidenhout, beste dogters 0.14 veldatleet: Devonique Saunders.

Beste seuns 0.14 baanatleet: Sergio Louw en die beste seuns 0.14 veldatleet: CJ van der Merwe.

Beste dogters 0.15 baanatleet: Axola Mtati, beste dogters 0.15 veldatleet: Karia Erasmus.

Beste seuns 0.15 baanatleet: Benicio Geduld en die beste seuns 0.15 veldatleet: Marnu Deyzel.

Beste dogters 0.16 baanatleet: Esona Mvenya, beste dogters 0.16-veldatleet: Chloe Jonker.

Beste seuns 0.16 baanatleet: Miguel Nieuwenhuizen en die beste seuns 0.16 veldatleet: Gert van Rooyen

Beste dogters 0.17 baan- en veldatleet: Antoné Menne.

Beste seuns 0.16 baanatleet: Asekho Mmele en beste seuns 0.17 veldatleet: Philip Wiid.

Beste dogters 0.19 baanatleet: Ruchen Tellis, beste dogters 0.19 veldatleet: Karla Dumas.

Beste seuns 0.19 baanatleet: Luthando Stonga en beste seuns 0.19 veldatleet: Malcolm James.

Beste 100m atleet: Antoné Menne

Victor Ludorum Junior: Marnu Deyzel, Victrix Ludorum Junior: Karia Erasmus.

Victor Ludorum Senior: Asekho Mmele en Victrix Ludorum Senior: Antoné Menne.

Baie geluk aan al die atlete!



VOOR: Sergio Louw, Bernicio Geduld, Antoné Menne – Victrix Ludorum Snr, Karia Erasmus – Victrix Ludorum Jnr, Malcolm James, Devonique Saunders

MIDDEL: Marnu Deyzel – Victor Ludorum Jnr, Miguel Nieuwenhuizen, Zurina Besuidenhout, Ruchen Tellis, Karla Dumas

AGTER: Asekho Mmele - Victor Ludorum Snr, Phillip Wiid, Chloe Jonker, Axola Mtati, Esona Mvenya