Hokkie Platteland Proewe



Agtien spelers het die afgelope naweek in Upington aan die Platteland hokkieproewe deelgeneem. Die proewe het op Hskool Upington se splinternuwe Astro plaasgevind. Die spelers het hul baie goed van hul taak gekwyt en, ten spyte van strawwe kompetisie, uitstekend gevaar.

Die volgende spelers dring deur na die Noord-Kaap proewe in Kimberley:

0.19 Surina le Roux, Ané Fourie, Anlie Human

0.16 Shanel van Rensburg

0.14 Wilmie Rust, Joané Venter, Simoné Kroutz