Oelf Venter Borg





Die eerste hokkiespan het spesiale hempies met elkeen se naam en rugsakke ontvang.

Hierdie mooi gebaar is moontlik gemaak deur Ilana Erasmus en Welma Venter waar hul dit spesiaal ter nagedagtenis aan Oelf Venter gedoen het deur sy naam op die sakke en hempies aan te bring.

HSDA is baie dankbaar vir hierdie groot skenking en die dogters lyk eenvormig en pragtig



ME. Jeffries (afrigter) die eerste hokkiespan en Mev. Ilana Erasmus (Borg).