Burgersdorp





22 Julie

Op 22 Julie het ons eerste hokkiespan Burgersdorp vroegoggend aangedurf en die koue trotseer.

Ons het die wedstryd ongelukkig verloor, maar het die wedstryd baie geniet.



Die beginners hokkie het die afgelope naweek teen Burgersdorp gespeel.

Ons het die kwartaal op ń hoë noot afgeskop.

Die eindtelling was 0-0 gelykop.

Ons sien uit vir die kwartaal wat voorlê.





7 Mei

HSDA se eerstespan sowel as die Beginners het Saterdag, 7 Mei, tuis teen Burgersdorp gespeel.

Dit was vir beide spanne ʼn rateltaai wedstryd en albei spanne het ongelukkig verloor.

Die meisies het nie opgegee nie en aanhou terugveg tot die blaas van die eindfluitjie.

Ons is dankbaar vir die speelkans, ons gesondheid en talente.