Kimberley





HOKKIE 2023

HSDA SE eerste hokkiespan het die afgelope naweek aan die semi-finale en finale op Kimberley deelgeneem.

HSDA wen Curro Kathu oortuigend met ʼn telling van 3-0 en dring deur na die finale.

In die finale speel HSDA teen Hoërskool Hartswater en verloor ongelukkig 2-1.

Die beginners het meegeding teen Curro Kathu en Hoërskool Adamantia.

Ons het ongelukkig altwee wedstryde verloor, maar is steeds dankbaar vir die geleentheid.



HSDA wen Curro Kathu 3-0