Mosselbaai





HOKKIE 2023

Die hokkie se toergroep het 17 Maart na Mosselbaai vertrek.

Die toernooi was deur Elsie Coetzer “Hockey School” aangebied.

Sestien van ons leerders het die toer bygewoon.

Die hooffokus van die toer was basiese vaardighede.

Die leerders het dit vreeslik geniet en ons sien baie uit na die jaar wat voorlê.

Vier van ons leerders is vir die jaarlikse hokkietoer gekies:

Anika Steyn, Nazlin Douwie, Karia Erasmus en Vuyisa Mata.

Die toer vind in Oktober in Nederland plaas.



Leerders wat gekies is vir Nederland toer.

V.L.N.R Anika Steyn, Nazlin Douwie, Karia Erasmus en Vuyisa Mata.