Vaalharts





HSDA Hokkie

HSDA se hokkie het die seisoen op ’n hoë noot afgeskop.

Vrydag, 21 April het die twee spanne meegteding teen Vaalharts.

Die beginnerspan het 1-0 gewen.

Die eerste hokkiespan het uitstekend gespeel en wen die wedstryd 5-0.

Die tweede span wen 2-0

Welgedaan!



Beginners



1Ste Hokkie span