2024 Jan Kempdorp





Jan Kempdorp

Die seisoen begin op 'n hoƫ en opwindende noot.

12 April vertrek 24 van ons hokkieleerders na Jan Kempdorp.

Die eerste span vaar baie goed en klop Vaalharts se o.19A-span 5 - 0.

Die tweede span speel ook teen die o.19A-span en eindig gelykop met 'n telling van nul elk.