2024 Maddocks Coaching





Hokkie staal vir die aanslag.

Op die 16de Maart het Maddocks Coaching ons skool besoek om ons hokkiemeisies in nuwe tegnieke op te lei.

Die meisies het dit baie geniet en baie geleer.

Farren Duthie is gekies as die speler wat die meeste verbeter en volgehou het. Sy verdien ook 'n prys vir haar deursettingsvermoë.

Ons kan met vertroue sê dat hulle slaggereed is vir die nuwe seisoen.