2024 Noord-Kaap Platteland





NK PLATTELAND HOKKIE

Die volgende leerders is gekies vir die Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer.

Farren Duthie (onder 18), Jaybee Mateus (onder 18), Anika Steyn (onder 18), Nazlin Douwie (onder 18), Welmy Erasmus (onder 18) & Jané Steyn (onder 14)



NK Platteland Hokkiespan

VLNR: Farren Duthie, Jaybee Mateus, Anika Steyn, Nazlin Douwie, Welmy Erasmus, Jané Steyn



Elrisa Truter is gekies vir die o.18 Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer.