2024 Noord-Kaap proewe





HOKKIE - NOORD-KAAP PROEWE

Die volgende hokkie leerders het deelgeneem aan die Noord Kaap proewe.

Uitslae is nog onbekend



Van links na regs:

Farren Duthie (o.18), Welmy Erasmus (o.18), Karia Erasmus (o.16), Nazlin Douwie (o.18), Anika Steyn (o.18), Jaybee Mateus (o.18)