Upington





HOKKIE 2024

Die hokkie het die seisoen op ‘n hoë noot afgeskop.

Die twee hokkiespanne het die naweek in Upington deelgeneem.

Die eerste span het een uit die drie wedstryde, wat hul gespeel het, gewen.

Die tweede span het ongelukkig al vier verloor.

Die leerders is positief en sien uit vir die seisoen wat voorlê.



Hokkie eerstespan wen Hoërskool Upington 2-0 🦅🏑.



Tweedespan