Griekwaland-Wes Diamante span



ANDRé THERON LEERDER VAN HSDA het gedurende die Desember 0.15B Griekwaland - Wes Diamante krieketspan verteenwoordig.

Die toernooi het in Sasolburg vanaf 1 tot 4 Desember plaasgevind.

0.15B Griekwaland - Wes Diamante krieketspan speel teen Namibië, Vrystaat, Gauteng en 2 uitnodiging spanne. Die span wen 2 wedstryde en verloor 2 wedstryde en die oorblywende wedstryde het uitgereën.