Emthanjeni netbalproewe





HSDA NETBAL

25 van ons netbalspelers is tydens die Emthanjeni netbalproewe gekies om aan die Pixley ka Seme proewe deel te neem. Op Saterdag, 6 April is die proewe op De Aar gehou. Ons spelers het baie goed gevaar en 16 van ons spelers is gekies vir die Noord-Kaap Diamante proewe.

Baie geluk aan:

0.18 Enchanté du Preez, Cherhonda Lakay

0.17 Bronwyn Louw, Waydean East, Siphuzuku Williams, Phila Booi

0.16 Jeané Erasmus, Lee-Gré Horn

0.15 Anja Kleynhans, Corbin Ludick, Luphelo Mkosana, Noluvo Tybosch, Nikisha Metcalfe

0.14 Elizca Bester, Zani Mbalula, Leigh-Ché Swarts

Emth netbal

Tydens Saterdag se Pixley ka seme netbalproewe is 16 spelers van HSDA gekies vir die Noord-Kaap Diamante proewe.

Voor: Siphuzuku Williams, Noluvu Tybosch, Laphelo Mkosana, Leigh-Che Swarts, Corbin Ludick

Middel: Elisca Bester, Waydean East, Enchanté du Preez, Anja Kleynhans, Lee-Gré Horn, Jeané Erasmus

Agter: Bronwyn Louw, Phila Booi, Zani Mbalula, Cheronda Lakay, Nikisha Metcalfe.