Pixley Ka Seme





HSDA NETBAL

Op Woensdag 15 Mei speel vier van ons spanne by die Wennersdag van Pixley ka Seme.

Die 0.14 A-span speel vier wedstryde. Hul slag daarin om al vier wedstryde oortuigend te wen. Teen HS Douglas is dit ‘n kop-aan-kop stryd, maar die spelers se uithouvermoë en doelgerigte spel sorg dat hulle dieknoop deurhaal.

Die 0.15 A-span se eerste wedstryd is teen HS Douglas. Hul speel uitmuntend en speel gelykop wat baie goed is omdat hulle twee weke terug teen dieselfde span verloor het. Hul wen al drie hul volgende wedstryde oortuigend. Hul wen ook vir HS Hopetown waarteen hulle ook vroeër in die seisoen verloor het.

N Goeie aanduiding van die span se toegewydheid en inspanning om te oefen gedurende die seisoen.

Die 0.17 A-span wen albei hul wedstryde gemaklik.

Die 0.19A-span word deur beserings gekniehalter, hul wen een verloor een en speel een wedstryd gelykop.

Al vier spanne kwalifiseer om aan die provinsiale finale in Upington op 12-13 Junie te gaan deelneem.



EERSTE NETBALSPAN: Bronwyn Louw, Waydean East, Enchanté du Preez, Stephnie Douw, Lee-Gré Horn, Lutho Albanie, Cherhonda Lakay.



0.17 A NETBALSTPAN: Anga Mphale, Mary-Ann Tokwana, Siphozuko Williams, Nevelleigh West Jeané Erasmus, Vuyo Zide, Phila Booi



0.15A NETBALSPAN: Courtney van Syfer, Lopelo Mkosana, Shanique Williams Corbin Ludick, Anja Kleynhans, Noluvo Tybosch, Sandiswa Mnqwazi, Nikisha Metcalfe



0.14 A Netbal: Karla Dumas, Nicole Eiman, leigh-ché Swarts, Laurentia Oliphant Zani Mbalula, Elisca Bester, Violet Leigh Haubi, Iminathi Cube