Hartswater





Vier van HSDA se netbalspanne het ook Woensdag teen H/skool Hartswater gaan speel.

Alhoewel die kompetisie straf was, het ons spelers hulle beste gegee en aangehou tot die bitter einde.

Uitslae:

Tweedes wen 15-12

0.15B wen 12-5

Al die ander spanne het ongelukkig verloor.