Netbal in De Aar





Die netbal het vandag uitgeblink op die baan. Baie geluk aan die volgende spanne:

1ste Span: - Wen teen Veritas 15-11 - Wen teen Orion 20-7

O/17 Span: - Wen teen Orion 24-0 - Wen teen Veritas 16-10

0/15 A: - Wen teen Orion 9-1 - Wen teen Veritas 10-8

0/14 A: - Wen teen Veritas 10-8