Winter Games





Onder 14 netbalproewe vir Winter Games.

Op die koue, winderige oggend van 11 Junie 2022 was daar Pixley onder 14 netbalproewe vir die Winter Games.

Hoërskole wat deel geneem het was Hoërskool De Aar, Veritas en Gariep.

Daar was 10 dogters gekies vir die volgende rondte proewe waarvan 4 leerders vanaf Hoërskool De Aar is.

Hoërskool De Aar wens Nobu Thomas, Liyolatha Allie, Litha Matha en Jame-lee Van Staden baie geluk met hulle prestasie!



Nobu Thomas, Liyolatha Allie, Litha Matha en Jame-lee Van Staden