Douglas





HSDA NETBAL GAAN SPEEL SOPNAT NETBAL TEEN HOëRSKOOL DOUGLAS

In die koue wind en reënerige weer het HSDA teen Hskool Douglas netbal gespeel.

Die leerders het versigtig gespeel op die nat bane, maar een-en-elkeen het hul goed van hul taak gekwyt.

Die volgende spanne het op Douglas kompeteer: 0.14A, 0.15A, 0.19B en 0.19A, waarvan slegs die onder 19B’s met die wentitel van 18-11 teen Hskool Douglas se onder 17A-span kon wegstap.

Die ander spanne het ongelukkig verloor, maar steeds hul bes gedoen en dit geniet.



0.19B wen 18-11 teen Hskool Douglas se onder 17A-span