Hopetown





NETBAL TEEN HOPETOWN

Vrydag, 17 Maart vertrek vier van HSDA se netbalspanne na Hopetown vir liga-wedstryde.

Die 0.15 A speel vir die eerste keer kwarte en kon nie daarin slaag om te wen nie.

Die 0.19 A span het ’n moeilike wedstryd tog volhard hul tot die einde teen Hopetown se ywerige 0.19-span teen wie hul vasgeval het.

Die 0.14 A- en 0.19B- spanne kon daarin slaag om te wen.



0.14A