Middelburg





NETBAL VS MIDDELBURG

Op 18 April het vier van HSDA se netbalspanne na Middelburg vertrek.

Die 0.14A- en 0.15A-spanne vaar albei beide goed en stap weg met die oorwinning.

Die 0.14A-span wen 18-9 en die 0.15A-span wen 18-1.

Die 0.19B-span speel twee wedstryde en kon ongelukkig nie daarin slaag om te wen nie.

Die eerste netbalspan het ’n harde wedstryd met ’n verdedigende kant, wat baie goed is.

Die meisies byt vas tot op die einde, maar kon nie met die oorwinning wegstap nie.



0.14A



0.15A