Noord-Kaap Diamante proewe





Noord-Kaap Diamante proewe

Saterdag, 6 Mei, neem elf van ons spelers aan die Noord-Kaap Diamante proewe deel.

Ses van ons spelers word in die onderskeie Noord-Kaap spanne opgeneem.

Baie geluk aan Lourentia Olifant (0.18), Andanatjie Magade (0.17),

Liyolatha Allie en Nobu Yekani(0.15) asook Likhanyisa Mani en Henryshia Fielies (0.14)



Hierdie dogters is vir die NK Diamante netbalspan gekies

Voor: Henryshia Fielies, Nobu Yekani, Liyolitha Allie

Agter: Andanathi Magade, Laurentia Olifant, Lihanyise Moni