Pixley Ka Seme





PIXLEY KA SEME NETBALPROEWE

Op Saterdag, 22 April, het 26 van HSDA se netbalspelers aan die tweede rondte van die proewe deelgeneem.

Twaalf van die spelers word vir die Noord-Kaap Netbalproewe gekies, wat op 6 Mei op De Aar plaasvind.



Pixley netbalspan:

Agter: Onthantile Matebesi, Lithalethu Matha, Likhanyise Moni, Liyolata Allie, Ro-Grasha Leeuskieter

Voor: Nobu Yekani, Henryshia Fielies, Antoné Menne, Laurentia Olifant

Afwesig: Alexa Appolis, Elizca Bester, Andanati Magade