Prieska





Die 20ste Mei het ses van ons spanne teen Hoërskool Prieska gespeel.

Dit was ’n baie lekker dag vir netbal en die meisies het dit vreeslik geniet.

Baie geluk aan die volgende spannez: 0.19B, 0.15A en 0.14A wat gewen het.

Ons is baie trots op al die spanne!