2024 Emthanjeniliga Wennersdag





HSDA NETBAL

Donderdag neem ses van ons spanne deel aan die Emthanjeniliga Wennersdag waar die plaaslike hoƫrskole teen mekaar deelneem.

Ons 0.19A-span wen albei hul wedstryde en die 0.19B-span wen 1 en verloor 1.

Die 0.15B-span speel een gelykop en wen 1, die 0.14B-span verloor ongelukkig hul wedstryd.

Ons jong spelers kwyt hul baie goed van hul taak:

Die 0.14A-span wen drie van hul vier wedstryde en die 0.15A-span twee van hul drie wedstryde.

Die 0.19A-, 0.15A- en 0.14 A-spanne dring deur na die Pixley ka Seme Wennersdag.



O.14A netbal wen 3 uit 4 wedstryde by die Emthanjeni liga dag.



o.15A wen 2 uit die 3 wedstryde.



o.19 B wen 29 - 2.