2024 Pixley Netbalproewe





Pixley-proewe

Saterdag, 13 April, neem 25 leerders van Hoërskool De Aar aan die Pixley netbalproewe deel.

Twaalf van die spelers is gekies om 26 en 27 April aan die Noord-Kaap Diamanteproewe in Kimberley deel te neem.

Hulle is as volg:

O.14: Ndimphu Wonga en Cherise April

0.15: Taylor van Tonder en Mivuyo Ngqabaza

O.16: Jame-Lee van Staden, Nobu Yekani, Liyolatha Allie en Helen Kahugu.

O.17: Xolelwa Bambiso en Asanda April

O.18: Alexa Appolis en Antoné Menne



HSDA dogters wat die afgelope naweek aan die Pixley Netbalproewe deelgeneem het.

Hierdie dogters is gekies om aan die NK Diamante proewe deel te neem.

Voor: Nobu Yekani, Antoné Menne, Asanda April, Alexa Appolis, Xdelwa Bambiso, Helen Kahugu

Agter: Liyolatha Allie, Taylor van Tonder, Jame-Lee van Staden, Ndimphu Wonga, Cherise April, Mivuyo Ngqabaza