Vaalharts





Netbal vs Vaalharts

Op Vrydag, 12 April, vertrek vyf van Hoƫrskool De Aar se netbalspanne na Jan Kempdorp om teen Hoƫrskool Vaalharts mee te ding.

Die o.14A-,o.15A-,o.16A- en tweede span slaag daarin om vir Vaalharts goed ore aan te sit en wen hulle wedstryde.

Die eerste span hou aan veg tot die eindfluitjie blaas, maar verloor ongelukkig.

Elkeen van die spelers het hul bes gegee.



Netbal 0.14 A span wen Futurm 17-14



Netbal 0.15 A span wen 13-2



Netbal tweedespan wen 16-5 teen Vaalharts