2021 Sportdag by Hoërskool Hopetown





RUGBY

Hoërskool De Aar se 0.15-rugbyspan het Saterdag 18 September aan Hoërskool Hopetown se tweede rondte van die 7’s toernooi deelgeneem.

HSDA se uitslae van die wedstryde is as volg:

HSDA 19-5 Hoërskool Douglas

HSDA 7-19 Hoërskool Hopetown

HSDA 19-0 Hoërskool Douglas

HSDA 0-21 Hoërskool Hopetown

HSDA eindig tweede in die toernooi. Ons is baie trots op die span wat so mooi presteer het.

0.17 RUGBY

Die 0.17 rugbyspan van Hoërskool De Aar het op Saterdag 18 September aan die 7’s toernooi op Hopetown deelgeneem.

Dit het nie so goed gegaan nie, maar die seuns het dit baie geniet.