2022 GW-liga





HSDA 0.15 – RUGBY

HSDA se jong arende pak die magtige Hartswater, in die eindstryd van die Griekwaland-Wes Medium skole-liga, aan.

Die seuns was gefokus en goed voorberei. Die halfeindtelling was 11-3 in die guns van die jong arende.

In die tweede helfte slaan Hartswater met ’n groot aanslag, maar die arende veg terug.

Die eindtelling was 21-4 in die guns van De Aar. Die komende naweek speel die span in die semi-finale van die Kovsie-liga se Welkom.

HSDA is baie trots op hierdie span!





0.15A

HSDA se 0.15 A Rugbyspan het die afgelope Saterdag na die GW-liga finaal deurgedring