2022 Rugby teen Hoƫrskool Hopetown





0.19 RUGBY

HSDA se eerste rugbyspan het Woensdag, 27 Julie teen Hskool Hopetown gespeel.

In die eerste helfte het al twee spanne baie onnodige foute gemaak en met rustyd het HSDA 7-0 voorgeloop.

Na halftyd het Hskool Hopetown hard terug geveg en vroeg die telling gelyk gemaak.

HSDA het met baie goeie aanvallende rugby vir hskool Hopetown sonder antwoorde gelaat en wen die wedstryd 28-7.